YouTube
by
snurnov7777
Hallo almal! Dis lekker dat jy weer kyk na 'n gloednuwe video op my kanaal!!
Wel, as jy dit natuurlik eers oor 'n paar maande kyk, kan jy dit natuurlik nie meer
splikspinternuw (sic) noem nie, nê?
Maar hoe dit ook sy, vandag gaan ek in hierdie video Nederlands praat,
maar met verskillende aksente [en in verskillende dialekte].
En ek gaan selfs Wes-Fries en Afrikaans praat. Hou dus sekerlik aan om te kyk!
'n Paar maande gelede het ek al so 'n video gemaak, maar met Engelse aksente, en
'Go check it out!', ek sê!
En voor ek vergeet: daar is ook onderskrifte beskikbaar. Jy kan dus hieronder êrens klik
en dan sal jy sekerlik alles verstaan wat daar gesê sal word.
Vir hulle wie se moedertaal nie Nederlands is nie, is daar selfs Engelse [en Afrikaanse!] onderskrifte beskikbaar.
Oor my dooie liggaam!
'n Tydjie gelede was ek in Paramaribo. En ek het daar 'n Nederlander gesien, maar hy het 'n bietjie boos gekyk.
Dus het ek na hom toe gegaan en gevra: 'Wat skeel daar, my vriend?
Jy is tog in Su. Die son skyn. Wees nou 'n bietjie bly, my vriend!'
Verlede week het ek deur Rotterdam geloop. Ek sien daar 'n man loop. Hy het twee verskillende skoene aan.
Wel, elke Nederlander wat iets teen die sagte g het en wat nog na Brabant toe wil kom,
moenie probeer nie, jy weet mos. Ek slaan hom of haar direk in die gesig.
Ek kom van Maastricht. En as jy my nie verstaan nie, moet jy ons pragtige taal maar leer!
Of jy kan ook bloot na die geskrewe onderskrifte kyk.
'n Ou vriend van my en sy vrou het saam 'n huis gekoop in Amsterdam. Dus nou kan ons
in die aand weer van kroeg na kroeg gaan. [Ons kan weer] lekker klets met 'n glas bier en 'n sigaret.
Dit lyk net soos die Paradys op aarde!
Verlede jaar het ek met my broer na Vlissingen toe gegaan en op pad het hy dan iemand gevra:
'Hoe moet ons nou [ry]?'
'n Paar maande gelede is my grootvader gesterf. Ja, dit is die lewe.
Ek sal doodgaan, jy sal doodgaan.
Wel, dis 'n ontmoedigende Twentenaar, ek sê!
Natuurlik gaan ons almal dood, maar jy hoef dit tog nie elke keer te sê nie?
Yow! Die bejaardes van vandag is nie meer te vertrou nie. Hulle kyk jou aan
alsof jy hulle sal vermoor. Ek het beter dinge om te doen, jy weet.
Wat daardie Marokkaan gesê het, is heeltemal reg. Ons het beter dinge om te doen.
Ofskoon geen lewende siel in die Koninkryk van die Nederlande vandag nog op so 'n wyse praat nie,
word daar tog van nuuslesers verwag dat hulle hul tekste so plegtig lees
dat mense hieroor in 2019 stilletjies sal lag.
Op 'n mooi dag lui my buurman die deurklokkie en hy sê: 'Ek het 'n probleempie.
Ek moet sulke brosbroodkoekies bak, maar ek het my oond al so lank nie meer gebruik nie
dat daarin nou spinnerakke is. Kan ek daardie koekies dalk hier kom bak?'
Ek sê: 'Maar ja, natuurlik!'
Gisteraand het KV Mechelen vir die BK-kwarteindrondtes gekwalifiseer.
To start learning, sign up for free.
Get started