Lien part 4Afrikaans words
by Ray981
teenoorgestelde
opposite
beeld
image
kolwers
batsmen
paaltjies
wickets
betref
regarding
behalwe
except
kommer
worry
beenskutte
leg shooters
stukkend
broken
juig
cheer
geboul
bowled
lemand het vir Renier van Hoërskool Jakaranda uitgeboul
woordspeling
pun
omgangstaal
colloquial language
in die omgangstaal word dikwels na 'n homoseksuele man verwys as "he bats for the other team" (Hy kolf vir die ander span.)
breedvoering
elaboration
uitasem
breathless
agterdogtig
suspicious
beskuldigend
accusingly
geheimsinning getik
secretly typed
boodskap
message

tevrede
content
herfs
autumn
effens
slightly
om weg te gaan (go away)
skoert
go away
draadjies
braces
agie - n nuuskierige mens
agie - a curious person
leen
borrow
oortuig
convince
omgewing
environment
veilige
safe
terrugekeer
return
raaksien
spot
asossieer
associate
oorsaak
cause
bedrieg
deceive
plooie
wrinkles
bruinebrand
sunburn
vasgeknyp
pinched
munt
coin
verkeer
traffic
verbeel
imagine
skud
shake
blikkie
can
beduie
signaled
beweeg
move
heen en weer
to and fro
kleurgrense
color borders
rook
smoke
beroof
rob
spitstyd
rush hour
verklee
change (clothes)
voorsiener
provider
stamp
push
reiling
railing
vreeslike witblonde peroxide hare
terrible white blonde peroxide hair
aantrekkingskrag
attraction
vermaak
entertainment
tuinier
gardener
Tibbey werk deeltyds as tuinier by die rolbalklub
rolbalklub
bowling club
Tibbey werk deeltyds as tuinier by die rolbalklub
motorwag
car guard
reuk van die warm teer
smell of the hot tar
petroldampe
petrol fumes

gebrul
roar
die gebrul van die motors se enjins
iewers
somewhere
eindeloos
endlessly
doelgerig
goal orientated
haastig
in a hurry
heen
gone
aangegaap
gaped at
raakloop
run into
laer as n slaksleepsel
lower than a snail's toe
snuif
sniff
benoud
distressed
vaagweg
vaguely
vermoed
suspect
vermoë
ability
asemhaal
breathe
opmerkings
comments
gerusgesteel
rest assured
spyt
regret
sekere
certain
deuntjie
tune
mondfluitjie
flute
n lang afstand oorsteek
cross a long distance
aangebied
offered
aangedring
insisted
die dag se buit
the day's loot
geheg
attached
swaarkry
suffering
weerloos
defenseless
hanteer
handle
verteenwoordige
representative
voorstel
inteoduce
afgevaardige
delegate
muishondmondjie
mouse dog's mouth
dun
thin
bederf
spoil
waardes
values
sedes
morals
vel
skin
leer
file
bruin en hard
brown and hard
blootgestel
exposed
kameel soos op spoed gelyk
camel like on speed level
daarvandaan wegjaag
run away from there
yl
sparse
Wat beteken "yl" hare? Sy hare was besig om uit te val - daar was nie baie hare op sy kop nie
onbeskof
rude
dissiplineer
discipline
voorraad
stock
voorraad verwys na Lien se ma se wyn
vermy
avoid
dak
roof
Tibet is die dak van die wêreld