lien p2Afrikaans words
by Ray981
minstens
at least
verdeel
divide
ongeluk
accident
houding
attitude
beginstels
principles
Lien het sterk beginstels- H5
gemeen
mean
wreed
cruel
swart pak
black suit
selfvertroue
self confidence
uitgesluit
excluded
tekening
drawing
reuse
Giants
agter toe deure en hoë heinings is
behind closed doors and high fences
strate van melk en heuning
streets of milk and honey
boontjies
beans
vernerder
humiliatw
trots
Pride
gesintrots -> family pride
gasvry
hospitable
sondag jeugdiens
Sunday youth service
goorgat
asshole
nare
nasty
grootte
size
ontwerp
design
vrolik
merry
gesellig
sociable
gewig
weight
nooi
invite
jaloers
jealous

presies
exactly
matriekafskied
matric farewell
bekostig
afford
early
early
kus
coast
oilelekkasie
oil leakage
bosse
woods
oewers
banks
rooi sweetpak
red tracksuit
rekeningkunde
accounting
teleurgesteld
disappointed
gek
crazy
louerig
lazy
getroos
comforted
dis lanklaas
it's been a long time
verleë
embarrassed
verhoging
raise
beïndruk
impress
borg
sponsor
nugter
sober
versoeking
temptation
glansfunksie
gloss function
gesamenlike eienaars
joint owners
aandele
shares
bevele
commands
vererg
annoyed

korterig
stocky
Donovan is korterig, met 'n kaalgeskeerde kop. Hy dra baie groot, los hemde oor sy denims
kaalgeskeerde
clean shaven
Donovan is korterig, met 'n kaalgeskeerde kop. Hy dra baie groot, los hemde oor sy denims
wegsteek
hide
Want hy (Donovan) is baie vet en wil die rolletjies vet van sy middellyf wegsteek
middellyf
waist
Want hy is baie vet en wil die rolletjies vet van sy middellyf wegsteek
tree
step
also means act: Hy tree soos 'n tiener op. Hoe weet jy dit? Hy dra 'n goue stud" (knopie-oorbel) in sy linkeroor en dra klere wat tieners dra om hom jonk te laat lyk
knoppie oorbel
ear stud
Hy dra 'n goue stud" (knopie-oorbel) in sy linkeroor en dra klere wat tieners dra om hom jonk te laat lyk
skinderstories
gossip stories
oggend
morning
smiddae
afternoons
vee
sweep
vuil
dirty

skottelgoed
dishes
rangskik
organize
herrangskik
rearrange
prakties ingerig
practically furnished
heeltemal
completely
ketel
kettle
koppies
cups
pierings
saucers
bekers
mugs
muurprop
Wall plug
breekgoed
crockery
mikrogoldoond
microwave oven
skuif
move

suikerbak
sugar bowl
geheg
attached
raak
become

ouderwets
old fashioned
verruil
exchange
hysbak
elevator
seekoei
hippopotamus
Oom Faantjie lyk soos n seekoei. Hoekom? Hy het n klein koppie met klein oortjies en n groot lyf
groepleidster
group leader
vereistes
requirements
Wat is een van die vereistes by Weigh-Less om 'n groepleier of groepleidster te wees? Hulle moes eers oorgewig gewees het, die gewig verloor het en die gewigverlies aanhou.
verlies
loss
oorgewig
overweight
Hulle moes eers oorgewig gewees het, die gewig verloor het en die gewigverlies aanhou.
vier
celebrate
Oom Faantjie het geen gewig opgetel nie en hy wil dit met 'n bier of twee gaan vier
verlore liefde
lost love
voorafskadu
foreshadow
herstel
repair
tunaslaai
tuna salad
volwasse
adult
weier
refuse
leef*
live*
sou die honde nog leef?
beligting en bemarking
lighting and marketing
Want hulle kan help met die dekor, beligting, bemarking, kaartjie- verkope en kostuums wat ontwerp moet word.
repetisies
rehearsals
gevlei
flattered
terselfdertyd
at the same time
betrokke
involved
selfbeeld
self image
behoort
belong
deel can die groep
share can the group
getroud
married
baklei
fight
beskadig
damage
pette
caps
gemeenskap
community
stem
voice